Wees daar vir mekaar – leiersgids boek

R 35.00

BOEKVOORSKOU

Description

Die Griekse woord allélon wat meestal met MEKAAR vertaal word, word 58 kere in die Nuwe Testament gebruik en kan gereduseer word na 12 opdragte wat gelowiges het teenoor mekaar.
Hierdie boek DAAR VIR MEKAAR behandel 6 van die opdragte wat gelowiges het jeens mekaar. Dit raak aan die wese van die bedoeling van die Here Jesus vir sy navolgers om nie onafhanklik te wil wees nie maar juis te besef dat ons interafhanklikvan mekaar is.

Additional information

Weight 0.01 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.07 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wees daar vir mekaar – leiersgids boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *