LEIERGIDS BOEK – Hoe geestelik fiks is ons gemeente

R 48.00

BOEKVOORSKOU

Description

ISBN: COLPROK038
Titel: Hoe geestelik fiks is ons gemeente Leiergids
Uitgawe: 2023
Taal: Afrikaans

Published by ProKurio

In Hebreers 12 word ons opgeroep om die wedloop wat vir ons voorlê enduit met volharding te hardloop met oë gevestig op Jesus, dan sal ons nie geestelik moeg raak en uitsak nie.

Om geestelik fiks te wees beteken dat ek geestelik moet oefen anders raak ek geestelik onfiks en verloor ek moed vir die wedloop.
Die tema’s wat behandel word is ‘n geestelike gimnasium waarin ons geestelike oefeminhe doen om die wedloop wat vir ons voorlê met gemak te kan hardloop.

Additional information

Weight 0.01 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.09 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “LEIERGIDS BOEK – Hoe geestelik fiks is ons gemeente”

Your email address will not be published. Required fields are marked *