Die GROOT prentjie – kaart spel

R 176.00

VOORSKOU

SKU: COLPROK036.1 Category: Tag:

Description

ISBN: COLPROK036.1
Titel: Die GROOT prentjie – kaart spel
Uitgawe: 2023
Taal: Afrikaans

Published by Bronze Boabab

Hoe om te oorleef sonder om te verstaan.

Ds. Claudi le Roux, Roelf en Antoinette Opperman se dogter, is in 2015 na ‘n fratsongeluk oorlede.
In sy stryd om sin te maak van alles het Dr. Roelf Opperman hierdie boek geskryf.
Die boek gaan egter oor baie meer as net die dood van ‘n kind. Dit gaan oor die heelword na enige trauma in jou lewe. Dit gaan oor ‘n veerkragtigheid om te oorleef na ‘n egskeiding of die ontdekking van ’n kankergewas. Dit gaan oor die heelword in jou menswees na jou besigheid bankrot gespeel het of nadat een van jou ledemate afgesit is.
Dit gaan oor die herstel na trauma en ook hoedat jy ander mense wat deur trauma is, kan bystaan. Dis ook ‘n boek vir terapeute en mense wat nie altyd mooi raad het hoe om iemand wie se lewenskaarte geskommel is en wie se lewens as gevolg van verlies uitmekaar geskeur het, te hanteer nie. Dis ‘n boek vir mense wat met God worstel na ‘n trauma. Die boek vra die vraag: Hoe kan ek oorleef sonder om regtig te verstaan hoekom gebeur wat gebeur het. Die boek kan met groot vrug gebruik word deur terapeute en beraders wat met trauma werk. Selgroepe het ook al die boek met groot vrug gebruik vir groepsbesprekings oor trauma en rou.

Additional information

Dimensions 297 × 21 × 0.05 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die GROOT prentjie – kaart spel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *