20-20 Visie – Leiergids eBoek

R 31.00

BOEK VOORSKOU

Vinnige afreken

Beskrywing

IDENTITEIT REEKS: 20-20 Visie – Leiersgids e-boek (Afrikaans Title)
Volgens oogkundiges 20-20 visie is die norm vir elke persoon om goed te sien. Hierdie 6 weke se Bybelbesprekings is 'n poging om deur God se oë na Hom te kyk, myself, ander mense, die kerk en ons land.
Die Bybelbesprekings word ingelei met 'n kort DVD wat deur 'n predikant gedoen word om die groep te help om die fokus van die week se studie te verstaan. Daaglikse leesstukke wat die temas verder ondersteun, is ook ingesluit. Preke wat hand-aan-hand gaan met die temas is ook gratis beskikbaar met die bestelling.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “20-20 Visie – Leiergids eBoek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Jy sal ook dalk hiervan hou…