Jou Legkaart van Geluk

R80.00

BOEKVOORSKOU

Description

’n Man was op soek na ware geluk. Hy het die raad gekry om na ’n spesifieke persoon op ’n afgeleë eiland te gaan soek en sy hemp aan te trek. Hy het baie lank oral op die eiland na daardie persoon gesoek. Hy het hom uiteindelik opgespoor, maar sy teleurstelling was baie groot toe hy sien hy dra nie ’n hemp nie.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 14.8 × 21 × 1 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jou Legkaart van Geluk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *